Op Woes.co.za onder Gedigte

My lief..


Aan jou lippe
en jou vingerpunte
wil ek tydloos hang
en elke druppel
gulsig vang.

Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/my-lief-1408528076
Padre de Lucio

Ek is n kniedigter.





Totale stukke publiseer: 59
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 162