Op Woes.co.za onder Gedigte

n Gebreekde hart kan probeer

n Gebreekde hart kan probeer
Ek sluit my oe en sak my kop teen die leuens van jou woorde wat my drome stukkend skop. Ek probeer nie bang te wees om dood te gaan nie, want dit is die lewe. Jy kan my hart uit ruk en dit op die grond gooi, maar kyk my in my oe en se my jy bedoel dit voor jy loop. ek sal nie huil nie , ek sal nie vra hoekom nie, want ek glo dat n gebreekde hart kan probeer.

Ek vou die mure om my, en voel die pyn van net ek wees. Ek voel myself op een plek vlug en verniet hardloop soos druppels in die reen, want dit is die lewe. As jy om my is en aan my raak maak jy die trane op my gesig en ek huil saam jou. Jy kan my trane uit ruk, en dit op die grond gooi, maar kyk my in my oe en se jy bedoel dit voor jy self ophou huil. Ek sal nie loop nie . ek sal jou nie hier los nie, want ek glo n gebreekde hart kan weer probeer .

-Corne etchells

Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/n-gebreekde-hart-kan-probeer-pad
die skuil

Hi Almal

 


* Ek hoop Leandie Du Randt – Ivanka van Binnelanders – lees hierdie gedigte , want sy het my geleer ( oukei , sonder dat sy weet , want sy ken my nie eers nie ) dat n mens n kind van God kan wees en funky kan wees , maak nie saak hoeveel die vonke andersins spat nie . Jy hoef nie net Sondae in die hoek te sit en opgekookte hoender te eet nadat jy agter uit die kerk uit gekom het en nog bang te wees vir daai skerp beentjie ook nie , en jy hoef nie in die wensbeentjie te glo nie . Elke dag kan n hoeklose Sondag wees , en jy hoef nie saam met almal te stem nie . Ek hoop – as iemand haar ken en haar hiervan vertel , dit was n skimp , ha ha – sy neem dit in die regte lig op , want dit is so goed soos sy bedoel . Leandie , mense ( siek mense ook , in alle opsigte ) , het meer inspirasie soos jy nodig . Kyk , At Koster is net so cool soos jy , maar jy is die beste ding wat ooit met hom gebeur het . En ek hoop hy gee al sy aandele vir jou om almal wat almal nog ooit gas gegee het gas te gee 

n Aanhanger wat aan n grashalmpie sal bly hang                                        
solank jy nog daar is , want dan is ek nie bang        
om op sal staan al sou ek hoe ver val
want ek weet jy sal . 

 



Totale stukke publiseer: 69
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 71