Op Woes.co.za onder Gedigte

NAMAKWALAND (TUIN VAN EDEN)

ek dink dit was 'n pottebakker

wat eens 'n tuine uit kleivorm geskep het

en hulle gelos het om in die son te droog

hy het hulle toe oor die aarde verstrooi

gespeel met 'n palet van oorspronklike kleure

'n oranje kwashaar hier, pers daar, party geel, wit verder weg

en sodat hy nooit moeg raak van kyk nie

versprei hy ook die kleure deur elke seisoen

dus raak elke dag onherhaalbaar

ek hou die meeste van hierdie magiese tuin wanneer dit reën

die reuk van Bokbaai vygies en Kokerboom

Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/namakwaland-tuin-van-eden-1446387627
Alex Fan Moniz

Alex Fan Moniz is 'n Britse digter, fotograaf en liriekskrywer.

Gebore in Portugal, hy het tot dusver sy lewe tussen die Verenigde Koninkryk, Switserland, Duitsland, Australië, Suid-Afrika en tydperke in Roemenië, Italië, Brasilië, Denemarke, Indië en ander lande bestee.

Hy het Lettere en Sosiale Wetenskappe by die Universiteit van Londen en Coimbra gestudeer en praat 10 tale op verskillende vlakke, die mederheid vlot.

In 1992 , een van sy gedigte “As Cinzas” (Die As) is gekies deur die Academia de Coimbra (een van die wêreld se oudste universiteite) op literêre inisiatief “IndiferenÒ«a” vir jong kreatiewe talente.

Fotografiese werke featured by die jaarlikse gebeurtenis Indaba Toerisme Durban (Suid-Afrika) 2011 , ARBI projek - Die Universiteit van Sydney / Sydney Mediese Skool (Australië).

Sy eerste boek is gepubliseer in 2013

OUTEUR SE ANDER WERKE

Colours of South Africa
ISBN-13: 978-1517343491

Debezezi and the Sea Prince
ISBN-13: 978-1511994514

Journeys on the Underground and Beyond (Volume 1)
ISBN-13: 978-1502802941

Journeys on the Underground and Beyond: Bilingual English-Portuguese Bilingue (Series II)
ISBN-13: 978-1517343491

Trilogie
ISBN – NOG NIE BESKIKBAAR NIE


Vir meer inligting besoek asseblief

www.amazon.co.uk/Alex-Fan-Moniz



Totale stukke publiseer: 17
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 4