Op Woes.co.za onder Gedigte

Net n digter

Eks maar net n digter onbekend, Skilder met woorde my gedagte prent, Eks maar net n digter met n pen, Skrywe digte vir my klerekas, Eks maar net n digter met woorde op papier, Wonder of my werk ooit iets beteken, EKS MAAR NET N DIGTER ONBEKEND.
Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/net-n-digter
MYSTICAL.INFERNO

Hello aan almal. My naam is Chris. Ek is gebore in die ou Transvaal (nou vir 'n paar jaar bekend as Gauteng of andersins 'GANGSTERS PARADISE') Ek is nou 26-jaar oud en het sowaar eers 2-jaar terug ontdek ek het 'n talent om te skryf.....eish kon dit regtig so lank vat voor ek dit agter gekom het.....in elkgeval....in die foto is my verloofde saam met my op 'n gelukkige dag. Sy is die prinses van my hart en my gedig "Prin$e$" is aan haar opgedra. Ek wil nou nie almal verveel met teveel woorde nie. Ek hoop julle geniet my werk.



Totale stukke publiseer: 25
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 17