Op Woes.co.za onder Gedigte

Onder die suiderkruis

Vertel die ou verhaal
van stemme uit die verlede
van vrolike klanke
van liefde en geskenke

Sy liefdeskleed
maak wolke
oor die berge
voÓĞlgesang in die sederbome

Die kringloop van seisoene
ewig ewig ewig
van kom en gaan
van leef en sterf

Soos die son'skaam sy arms
oor die berge steek
beur opgewondenheid
wat oor sterrevelde ruis

Dit is amper weer Kersfees tyd!
Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/onder-die-suiderkruis-kersfees
Suzette Strydom

Elkeen het 'n dag vol stories om te vertel... sommiges wat seermaak, jou bekommer of sommer net jou dag omkrap. Wat het van al die mooi stories geword? Het jy so storie?



Totale stukke publiseer: 900
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 1,929