Op Woes.co.za onder Gedigte

PERELS. L-Morgan Cooper

Wandel jy snags na nêrens
En vind jy jouself voor ’n toe deur
En weet hy lei na êrens
Wonder jy soms wat skuil daaragter die deur
Miskien pêrels
Pêrels net vir jou
Dalk genoeg vir ’n dag of twee
Miskien genoeg vir ewig
80 pêrels ’n 1000 of meer
L-Morgan Cooper

Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/perels-l-morgan-cooper-projek-liefde
l-Morgan Cooper



Totale stukke publiseer: 12
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 3