Op Woes.co.za onder Gedigte

Pyl-en-boog

Chicken Satay Noodles
en rose…
Lindie se liefdeslewe
en narkose.

Jou baadjie se sak is jou space case.
En mooi girls laat jou bloos.
Jy se jy gee nie om nie.
Maar jou woorde kan soms troos

Die spoke in my swembad
maak my bang
Ai… ook net jy
sal hierdie gedig kan vang

Eendag skryf ek vir jou `n beter een
Sodat ek jou smile kan sien

Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/pyl-en-boog
LonaMisa

Hi...* Ek is terug... Soort van My gedigte is nou nie van die beste nie, maar maybe leer mens nog iets daaruit, ek weet nie. Ek is maar verveeld, so ek skryf weer :)



Totale stukke publiseer: 25
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 17