Op Woes.co.za onder Gedigte

Skeppers musiek

Hierdie grote Pianis
is meer as Pianis beslis
simfonie Dirigent
tot Hom kan jy jou wend

ook die Komponis
geen enkele noot gemis
lees ook van Sy minne-sang
Hooglied, hoe Hy na Sy bruid verlang.

-------------------------------
Dankie Sanet Goosen
vir inspirasie met jou gedig
Die groot Pianis


Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/skeppers-musiek
Ya'acov

Welkom hier.
Loer gerus.

Ek het GEEN kopiereg op enige van my werk nie.
Dis in die publieke domein, wat natuurlik beteken
jy mag nie geld daarmee maak nie, maar geniet
gerus.

"Julle het dit verniet ontvang, verniet moet julle dit gee."

"Die waarheid is verniet - voeg 'n leun by en jy kan geld vra."
- - Martiens B




Totale stukke publiseer: 48
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 358