Op Woes.co.za onder Gedigte

steeds alleen

hoe sal jou hart my siel verstaan
my seer, my pyn,
woede en vrees
as jy my emosies verkeerd bly lees


Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/steeds-alleen
Pa se Meisiekind

*********************** ek is 'n 31jarige enkel-ma met twee pragtige meisiekinders - wat vanselfsprekend my absolute alles is... oor seer kan niemand my niks vertel nie, maar ek sien myself as 'n survivor. ek lag baie - dit help om die suur-seer om my hart draagkliker te maak, en maybe bietjie weg te steek vir die wereld daarbuite ek dink diep binne smag ons elkeen na geluk, nie slegs innerlike geluk nie, maar ook om jou elke dag met iemand mee te deel... maar ek sukkel nog bietjie daarmee - nie om te deel nie, maar om te aanvaar dat iemand my actually kan liefhĂȘ, en te glo dat almal nie daarop uit is om jou hart te verwoes nie. ek is nie 'n A.G. Visser of 'n Ingrid Jonker nie, so gee gerus jou terugvoer t.o.v. my werk - hetsy positief of negatief. *************************



Totale stukke publiseer: 64
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 161