Op Woes.co.za onder Gedigte

Sy Ek, Ek Sy

Sy is wie ek nie wil wees
Sy wees wie ek nie is

Sy sien plekke wat ek nie kan glo
Sy glo in plekke wat ek nie kan sien

Sy sien lewe in my oorleef
Sy sien oorleef in my lewe

Sy hoor my
Ek hoor haar

Sy Sy Sy
Ek Ek Ek

Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/sy-ek-ek-sy
P. Nerr




Totale stukke publiseer: 5
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 17