Op Woes.co.za onder Gedigte

TITEL: Dis OK ma!


Ons is deel van een groot familie boom,
Ons is die lemoen in die sitrus boord,
Ek die skil, eers groen, later oranje,
Sonskyn, reën, wind is my Kompanje
Sonder my kan die vrug nie floreer…
Ek vat almal se seer

Ook vul ek die lug met geur,
Die boord met kleur,
Die stam, die tak, die blaar     
Vir my ‘n noodsaak
Ons hoort bymekaar…
Vir altyd!                                                                             
Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/titel-dis-ok-ma
rosie

Elizabeth-Rose George
Getroud, 3 dogters en 1klienkind
Gebore in Somerset-Oos, woonagtig in Uitenhage vir 30 jaar.

Afrikaans is my taal en my literatuur en dit is hoe ek myself uitbeeld, en wil graag hê almal moet my inskrywings lees en daarop komentaar lewer.



Totale stukke publiseer: 7
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 8