Op Woes.co.za onder Gedigte

Vêr

Vêrberg vêr(te)erg
Vuis in vlam
Soentjies kil gegril
Ontlont ek
Front ek
Skort ek
In stilswyg lippe lek
ek.
Skemer©

Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/ver-1-1-1-1
skemer

Skemer kom sonder intentions mar met awe. Skemer skryf is so. Die woorde is wat tel, nie my gesig, verlede, drome, tragedies, lovers of ego nie. So lees en lees mar goed tussen die lyne want daars orals om jou meer versteek. Eerlike opinis sal wardeer word mar as jy lus het om my n GO te gee is jy welkom...



Totale stukke publiseer: 15
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 11