Op Woes.co.za onder Gedigte

Vergete Gelofte

Diep ruis ‘n stem
Soos duisend waterstrome, maar deur een man
Om saam met medeburgers te smeek
Gelofte te doen van as ons hul tem
Die dag te vier, asof een man

Diep ruis ‘n Stem
Soos duisend donderslae, maar van Een
Om te eis
Die nakom van ‘n gelofte na die tem
Maar vergeet is asof klaar geseën

Diep ruis menigte stem
Klaend smekend
‘n Stortvloed van traan
Oor vergete gelaat is die tem
Die gelofte wat is nie betaal


Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/vergete-gelofte
Rotjie

Ek's net nog 'n gewone ou Weet nie lekker van kopiereg en sulke goed nie, maar laat dit maar hier ook so wees



Totale stukke publiseer: 11
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 18