Op Woes.co.za onder Gedigte

Vervrommelde Verliefdheid

Vergewe die verstoting
Versoƫn die verwerping

Vergeet van die stukke glas van haar eie persoonlike slag pale

Verlos die vergifting
Verwaai die verskoonings

Vergeet van die geknakte woorde van haar eie inhirente vervalsings vermoƫ

Verlos die disfunksionaliteit
Versteek die verslawings
verbeur die droom wat ons was
vertroetel die JY wat vermom was

Vernuwe die fondasie van vriendskap

VERGRYP die kans van vrede
Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/vervrommelde-verliefdheid-letsels
retatjie



Totale stukke publiseer: 5
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 10