Op Woes.co.za onder Gedigte

Vir jou: Dag Drie

Ek mis jou soms so baie
As ek so dagdroom oor ons huis
Die kinders, honde, katte, ons
Elke lieflike opgewondenheid oor ons paaie
Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/vir-jou-dag-drie
Marguerite

Eks 'n mens wat dinge in die lewe soms ernstig opvat... Daarom is my gedigte my uitlaatklep. Nie alles maak altyd sin. Nog minder my gedigte soms. Maar dit gee my vrye vlerke om alles te verken wat my hart te se het.



Totale stukke publiseer: 99
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 65