Op Woes.co.za onder Gedigte

Wen 'n miljoen


Toe wen jy die miljoen!
Wat het jy daarmee gedoen?

Ek het my skuld betaal
‘n hele heksekabaal.

Wat doen jy toe met die res?

Die res was baie ontsteld
moet nog wag vir hulle geld.

Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/wen-n-miljoen
Piet Magriet

Ek is 'n ouvrou van oor die sestig jaar.  Ek is baie gelukkig om die wonderlikste man op aarde te hê en pragtige kinders wat hulle plek in my hart en in die sameleweing volwaardig volstaan.
Piet Magriet, in teendeel, is nog jonk en vol dinge. Sy skrik vir niks en sal kaalvoet oor die Drakensberge loop vir haar land en haar taal. Sy is baie lief vir die natuur. Sy glo daar is 'n plekkie in die son vir almal. Sy is lief vir mense en maak graag vriende. Dit is Piet Magriet (PM)



Totale stukke publiseer: 44
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 439