Op Woes.co.za onder Gorrel

Anti-Semitisme is 'n Euwel

So watch wat julle te se het oor my en my familie. Oor die mense wat ons beloofde land tans okkupeer kan julle maar se wat julle wil want dit kan nie antisemities wees nie want hulle is nie volbloed Semiete nie. Ons mag wel anti-Eurpoese goeters uiter want dis mos nie rassisties om "witmense" oftewel Eurpieers te kritiseer of sleg te se nie en dis wat daai lot eintlik is.

Eintlik kry ek hulle jammer want meeste van hulle verkeer nog onder die wanindruk dat hulle iets is wat hulle nie is nie en dis seker maar swaar om 'n leuen te lewe en nog erger as jy dit nie eers geweet het nie. Nou kan almal wat wil dit weet terwyl die swakkelinge wat maklik gemanipuleer word onder alle mense sal aanhou om hulle leuens vir soetkoek op te vreet. Dis regso, hulle verdien niks beter nie.

Net voor ek hier klaarmaak dink ek nou aan hoe maklik meeste mense ongeldige aflydings maak en die dat die huidige kamtige Jode en die Italiaaners gene deel.

Ek stel dit pertinent dat ek niks op aarde teen die Italiaaners het nie. Hulle het hulle eie land en hulle bly meestal daar. Niks fout daarmee nie. Hulle het nie eers soos baie van die ander "Wes-Europoepers" die res van die wereld probeer oorneem nie. Onthou die Britte, Duitsers, Franse, Portugese en Spanjaarde was die ouens wat mense van ander lande gaan vermoor en bedonner het oor die hele aardbol heen, nie die Italiaaners nie.
Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gorrelstuk/anti-semitisme-is-n-euwel-erfenis
AardigeAfrikaner

Ek wou al van ek leer lees het ook skryf.  Op skool het ek eerder gediggies as briewe geskryf want na aanleiding van hoe voorgeskrewe gedigte geinterpreteer was het dit voorgekom of mens enige tjol kan skryf en iemand iewers sal weldra n dieper betekenis tussen die lyne vind.  Ek kon eksamens makliker slaag met rympies as met briewe.  Tog het die gogga van dig sy kloue diep in my ingeslaan en ek kon nognie daarvan ontslae raak nie.  My beste gedigte, na aanleiding van die reaksies daarop, kom na my en ek voel gedwonge om dit te skryf.  As ek self probeer dig kom dit maar swak uit.

Wie en wat is ek?  

Gebore in Bloemfontein, baba in Oos-Londen, kleuter in Kaapstad, skoolgegaan in Port Elizabeth, man geword in Pietersburg, getrou in Port Elizabeth, my oudste twee gebore in Port Elizabeth, jongste verwek in Lower Hutt (Nuwe Seeland).  Het al gewerk in Port Elizabeth, Pretoria, Pietersburg, Engeland, Skotland, Duitsland en Nuwe Seeland waar ek myself tans bevind. 

Huidiik werkloos en gediagnoseer as skizo-affektief versteurd weens ek oortuig is die Heelal kommunikeer met my asof dit n persoon is en weens my emosies die skaal van huidiglik aanvaarbaar as normaal grense oorskry.  Ek het n N diploma in Telekommunikasie elektronika, n BA graad in Sielkunde en n BAHonn in Godsdienswetenskap.  Meanwhile lees ek al vandat ek kan alles en nog wat.  Ek is fanaties oor waarheid en strewe al lewenslank na wysheid. 

Die liefde van my lewe is my kinders en ek dra al my skrywes hier en op blogit op aan Armand, Danielle en Jeandre in die besonder en almal wat ek lief het oor die algemeen.  My muse was vir dekades lank die spookbeelde van n meisie op wie ek in my jong dae te verlief geraak het en net nie uit my gedagtes kon kry nie.

Ek hoop my skrywes inspireer iemand om outentiek te lewe en die grense van die alledaagse voortdurend te oorskry in n strewe na n meer en meer betekenisvolle bestaan. 



Totale stukke publiseer: 1,975
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 3,626