Op Woes.co.za onder Gorrel

Vrydag, Saterdag of Sondag

Aan Chris Nel en kie.
Volgens aartsbiskop Ussher se berekeninge het die skepping begin met sonsondergang op Saterdag die 22ste Oktober in die jaar 4004v.C.
As die skepping ses dae geduur het moet die Sabbat Vrydagaand begin.

Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gorrelstuk/vrydag-saterdag-of-sondag
Henkst



Totale stukke publiseer: 100
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 81