Op Woes.co.za onder Jeugverhale

HOE EK SOENE STEEL



. . . . in Std. 8 is daar 'n meisie wat al in die bank werk,
heel aantreklik, met 'boy-friends'.

. . . . ek bedink toe die sakie hoe om haar te soen:

"Hi, ek sien jy soen jou kêrel so lekker,
ek weet gladnie hoe om te soen nie,
hoeveel sal jy my vra om my te leer soen?"

. . . . sy's daar weg sonder om te antwoord.

. . . . maar later, die aand, toe almal slaap,
toe kom kuier sy en bied gratis lesse aan.

. . . . en so het ek professionele ekspert soene gesteel.
Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/kinderverhaal/hoe-ek-soene-steel-soen
Chris Nel



Totale stukke publiseer: 496
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 537