Op Woes.co.za onder Musiek & Lirieke

Beste Liefde

(Vers 1)
Ek onthou ons eerste dans draai
My tone vas getrap maar, ekke,
ek het tog die kans gevat
en elke dans stap getry
Die beste liefde ooit vir my
is saam met jou tot nou
Jy's die beste, beste liefde ooit
Jy is so die oukie vir my


(Vers 2)
Ek onthou toe ek jou hand vat
en nader trek aan my maar, ekke,
ek het die kans gevat, ek en jy moet two step vanaand
Die beste liefde ooit vir my
Is saam met jou tot nou
Jy's die beste, beste liefde ooit
Jy's so die girl vir my


(Koor)
'n Prentjie van ons twee skryf boekdele
Ons name geprint in 'n foto raam
Bly by my
Beste liefde

Die song vertel ons storie
Elke hoofstuk eindig met 'n vraag
Bly by my
Beste liefde

Beste liefde
Beste liefde
Bly by my
Beste liefde


(Vers 3)
Op skool het ons die vraag gevra
My hart mis ‘n beat toe jy se ja
Head over heals
Beste liefde


(Koor)
'n Prentjie van ons twee skryf boekdele
Ons name geprint in 'n fotoraam
Bly by my
Beste liefde

Die song vertel ons storie
Elke hoofstuk eindig met 'n vraag
Bly by my
Beste liefde

Beste liefde
Beste liefde
Bly by my
Beste liefde


© 2015 TREVOR TERBLANCHE
Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/liriek/beste-liefde
Trevor Terblanche

Sanger en liedjie skrywer vanaf die Oos-Kaap! 

Ek het onlangs liefde vir woorde gevind en met God se genade dit suksesvol in oorspronklike musiek verander. Ek skryf tans vir 8 sangers onder my eie platemaatskappy genoem REVERPO RECORDS (PTY) Limited

Alle eer aan ons GOD.



Totale stukke publiseer: 19
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 21