Op Woes.co.za onder Musiek & Lirieke

Ek Is 'n Boer My Maat

Die woorde het ek geskryf as antwoord vir die reg van Afrikaaners en veral die jong mense om die land hulle tuiste te noem.

Die verlede is my kruis te dra

Kannie vir ewigheid jammer vra

Ons moet ons land nou dra

Tot in die toekoms bra

Die Suiderkruis kan niemand koop

Ek is in Afrikaans gedoop

Ek is 'n Boer my maat....

Woorde Pat Smythe. Musiek Graham Holloway

All rights reserved


Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/liriek/ek-is-n-boer-my-maat-1294839912
spyker koekemoer

Welkom by die kop van 'n  veld  voel - Afrikaans maar "Different". . .
 Ek hoop eerlik waar dat my musiek, stories en gedigte plek vind in jou emosies vir so 'n rukkie.

Ek is 'n liedjie skrywer met drome - as jy van Afrikaanse musiek hou, loop nie verder - My Afrikaanse liedjies,hulle staan hier by Woes! 

As daar sangers is wat my werke wil opneem, kontak my gerus op 0827814410, of by pat@roynexmusic.co.za

My blog - The Odd Head of a Veld Voel - sit rustig by http://spykerkoekemoer.blogspot.com/ . Briewe aan Oom Schalk en stories uit die agterveld van Suid Afrika. U kommentaar daaroor sal ek baie waardeer!

                             Kom ons sit krag in 'n Taal vol verskeidenheid -
                               " the only African Language of world origins".
                                   Kom ons praat deur die wat ons skryf....
                                                   Diep met mekaar!

Spyker Koekemoer. June 2010. Kopier Reg Behou.
 
   
 
 



Totale stukke publiseer: 43
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 178