Op Woes.co.za onder Musiek & Lirieke

Jy's 'n goeie vrou vir my

VERS 1
My verlede het my hart verslind
Waar sou ek die regte een dan vind
'n Nightingale se stem weerklink
En bring jou staande hier voor my hart se deur


KOOR
Wat ek skryf is net vir jou
Wat ek sing sal ons opbou
Getrouheid oor jare se rangklink
Nou 'n belofte tussen my en jou

Tussen die lyne het jy my gekry
In elke woordtjie beskryf jy my
By elke stop punt wag jy vir my
Tussen hakkies sê jy my
Jy's goeie vrou vir my
Stap deur die blaaie van my lewe saam met my
Want Jy is 'n goeie vrou vir my


VERS 2
'n Liefdeslied is sprokie more met jou
Bou memories wat tussen ons sal hou
En met die ring vra ek jou om te trou
Verewig en eendag liefies ek vir jou


KOOR
Wat ek skryf is net vir jou
Wat ek sing sal ons opbou
Getrouheid oor jare se rangklink
Nou 'n belofte tussen my en jou

Tussen die lyne het jy my gekry
In elke woordtjie beskryf jy my
By elke stop punt wag jy vir my
Tussen hakkies sê jy my
Jy's goeie vrou vir my
Stap deur die blaaie van my lewe saam met my
Want Jy is 'n goeie vrou vir my

Want Jy is 'n goeie vrou vir my

Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/liriek/jys-n-goeie-vrou-vir-my-projek-deure-2015-03-18-tot-2015-04-01
Trevor Terblanche

Sanger en liedjie skrywer vanaf die Oos-Kaap! 

Ek het onlangs liefde vir woorde gevind en met God se genade dit suksesvol in oorspronklike musiek verander. Ek skryf tans vir 8 sangers onder my eie platemaatskappy genoem REVERPO RECORDS (PTY) Limited

Alle eer aan ons GOD.



Totale stukke publiseer: 19
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 21