Op Woes.co.za onder Resensies

Fireproof

Fireproof is 'n uitstekende, tog spannende Christelike fliek. Dit handel oor 'n huwelik waar beide die man en vrou mekaar emosioneel verwaarloos.

Die emosionele skade van pornografie kom sterk deur. Asook versoekings in ander verhoudings.

Gaan kyk gerus by CUM-boeke vir jou eie DVD en geniet dit saam met jou wederhelfte. Indien jy nie getroud is nie, of geskei is, sal jy steeds die fliek geniet.
Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/resensiestuk/fireproof
Sanet Goosen

Ek geniet dit om met woorde te speel.  Om te dig, het jy nie altyd reels nodig nie, jy moet
skryf dit wat in jou hart is, soos jy voel.

Dankie aan elkeen wat dit lees, mag dit vir jou ook hoop bring en jou bemoedig.  Ons almal leef net een keer, een keer om 'n verskil te maak, om ons seile te span....

Ek is gelukkig getroud met Pieter Goosen en het 3 kinders.

Kopiereg voorbehou op alle werke ingestuur.




Totale stukke publiseer: 52
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 153