Op Woes.co.za onder Rubrieke

DOWE-MUSIEK



Elkeen van ons het 'n lied in die hart,
ons leef en streef en ly en sterf,
met ons eie lied in ons hart, onbespeel,
omdat ons nie waag om te probeer sing nie.

. . . .

‘n Onderwysing.
‘n Lied van die liefde.
My hart word bewoë deur goeie woorde;
ek dra my gedigte voor aangaande ‘n Koning;
my tong is die pen van ‘n vaardige skrywer.
Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/rubriek/dowe-musiek-musiek
spookskrywer

my nuwe profiel sal binnekort geplaas word



Totale stukke publiseer: 841
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 2,295