Op Woes.co.za onder Rubrieke

Musiek

Dis 'n siekte wat mense in die mooiste moontlike manier besmet!
Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/rubriek/musiek-1342178335-musiek
spyker koekemoer

Welkom by die kop van 'n  veld  voel - Afrikaans maar "Different". . .
 Ek hoop eerlik waar dat my musiek, stories en gedigte plek vind in jou emosies vir so 'n rukkie.

Ek is 'n liedjie skrywer met drome - as jy van Afrikaanse musiek hou, loop nie verder - My Afrikaanse liedjies,hulle staan hier by Woes! 

As daar sangers is wat my werke wil opneem, kontak my gerus op 0827814410, of by pat@roynexmusic.co.za

My blog - The Odd Head of a Veld Voel - sit rustig by http://spykerkoekemoer.blogspot.com/ . Briewe aan Oom Schalk en stories uit die agterveld van Suid Afrika. U kommentaar daaroor sal ek baie waardeer!

                             Kom ons sit krag in 'n Taal vol verskeidenheid -
                               " the only African Language of world origins".
                                   Kom ons praat deur die wat ons skryf....
                                                   Diep met mekaar!

Spyker Koekemoer. June 2010. Kopier Reg Behou.
 
   
 
 



Totale stukke publiseer: 43
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 178