Op Woes.co.za onder Rubrieke

Priceless

Wa' kom die sê ding – Ek het jou lief van daan?

Adam en Eva was Capies...
Eva bad innie stroompie en haar blaartjie dryf wêg...
Toe sy klaar is en oppie wal uitklim,

toe staan Adam da en swaai haar
blaartjie so hien en wier, en sê:

"Hey Eva, êk't djou 'leaf'

Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/rubriek/priceless
Catbury

Die lewe gebeur met mens wanneer jy ander planne het.
So is my lewe en ek het opgehou my eie planne maak

Woes is 'n klankbord vir my siel, hier lees ek emosie raak
en besef ons almal is van dieselfde stofasie gemaak..

Catbury is die anderkant van die ekke, soms spin ek soos die Cat 
anderkere so soet soos die Tjokkie maar nooit nooit vervelig nie.....
High on life.....en 'n sucker vir enige mooi gedig.......

Die kopiereg ding is ook op my werk......



Totale stukke publiseer: 125
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 1,404