Op Woes.co.za onder Rubrieke

VAVI VAKBOND VERKIESING



Zwelinzima Vavi op RSG PRAATSAAM,
is eerlik bekommerd oor die welsyn van swart mense in Suid Afrika,
en ek moet eerlik wees en 100% met hom saamstem,
dat die UTOPIA van ANC nie bereik is nie,
nie bereik kan word nie,
want dit bestaan nie;
dis illusie.

Zwelinzima Vavi het besef dat demokrasie,
toe nie 'n goue sleutel tot geluk of rykdom vir die werker is nie,
en slegs die MAGIC van die ANC is om te plunder,
en ek is van mening dat NKANDLA,
die strooi is wat die rug van die kameel gebreek het,
en Jacob Zuma se snedige narre-gekoggel met Julius Malema,
was soos die pik van die slang vol gif:

Zuma se voorvadergeeste sorg goed vir hom;
Zuma se Mandela eggo: "kill the farmer, kill the boer"
het die realiteit in Zwelinzima Vavi wakker gemaak:

Hoe groter dreig vir myne:. . . . hoe meer myne maak toe;
Hoe groter dreig vir boere:. . . . hoe groter droogte;
Hoe groter dreig vir fabrieke:. . . . hoe minder vervaardiging;
Hoe groter dreig vir banke:. . . . hoe slegter die Randwaarde;
Hoe groter dreig vir skole:. . . . hoe slegter die letterheid;
Hoe groter dreig vir universiteite:. . . . . hoe waardeloser die graad;
Hoe groter dreig vir medies:. . . . hoe minder gesondheid;
Hoe groter dreig vir winkels:. . . . hoe minder inkomste. . . . ens.

. . . . en dan praat ons nog nie eens van
ESCOM, SAA, YSCOR, SASOL, TELCOM, ARMY, PETROL of ETOL nie!

NOG NUWE VAKBOND
NOG MINDER WERK
NOG MEER ARMOEDE
NOG ERGER WOEDE
NOG MEER REGERING

ek is Chris Nel
en nie 'n gewilde kritikus
van politiek
regering
of godsdiense nie

ek is
anti-politiek
anti-vakbond
anti-kollektiewe mag selfs
anti-godsdiens,
want kollektiewe mag en politieke partyskap is BENDES

(bendes druk messe en rewolwers teen jou kop en skiet jou breins uit)

DIE BRUTALITEIT VAN ONGEKWALIFISEERDE MAG,
in enige vorm in die godsdiens en politiek,
gepeupel en partyskap,
selfs media en akademici,
is onversadigbare dwelms van skisofrenie,
waar die bonatuurlike voorvadergeeste,
die mag het om alles te vernietig:

. . . . veral voedselsekerheid;
. . . . veral veiligheid en privaatsekerheid;
. . . . veral hulpbronne;
. . . . veral natuurrampe (droogtes) (vloede) (koue) (hitte)
. . . . veral bose passie van haat,
van woede, van frustrasie en van armoedige leiding,
ongeneeslike siekte en gestremdheid,
ongeneeslike sielsiekte en gekheid en malkop;
slaaploosheid en nagmerries,
moegheid en tamheid en lusteloosheid,
vrees en angs en bangheid en onsekerheid,
ontroosbaarheid, trauma en rou,
onguurheid, stank, vuilheid, swere, pyn,
terugslae, werkloosheid, geen inkomste,
skok, slegte nuus, moeilikheid,
onderdrukking, boelie, plaery,
aanmatigheid en aanklag,
ekstremisme en opstokery en plunder en brandstigting,
moord en aanranding en verkragting en geweld,

. . . . en hier dink ek nou aan die skrywer:

En die werke van die vlees is openbaar,
owerspel en hoerery,
onreinheid en ongebondenheid;
afgodery en towery,
vyandskap en twis,
jaloersheid en toornigheid,
naywer en tweedrag,
partyskap en afguns,
moord en dronkenskap,
brassery en dergelike dinge . . . .
. . . . . die basise resep vir daaglikse beelde wat praat,
wat elke kind se kop modder maak;
hulle ken nie meer moraliteit nie;
hulle ken nie apartheid en reinheid en eerlikheid nie

die probleem is
die politieke mag steel werk
en betaal hulself met belastinggeld
om self ryk en verryk te word
maar geen nuwe werk skep nie
behalwe nog meer regeringswerk
wat geen risiko loop nie
wat gewaarborg is vir inkomste
maar juis die privaat-risiko boikot,
ekonomie vervrot
fabrieke vervort
myne vervrot

en dan is dit waar Zwelinzima Vavi inkom:

"we have lost out, we got nothing;
what we had they took and even shoot at our people"
"we can't ask the whites for help,
we've ostracized them"
"we have to get rid of the ANC, but how?"
"not at the ballot box,
because the populace is spellbound;
they are petrified like dead stones;
benumbed and left with no energy;
numb and deprived of power;
paralyzed, insensible and scared;
. . . . if the ANC calculate loss in power,
they will form coalition with DA and EFF,
who will gladly get in the limousine,
and drive off to feast in the white man's bed,
even Mmusi Maimani's white wife would be an object,
and don't even think of his coloured children,
. . . . they are not black nor white.

I BET YOU A DOLLAR

die oplossing
is ongelukkig net in een metode gesétel
en dit is 'n burgeroorlog:
. . . . nie swart teen wit nie, maar:
swart teen swart;
swart teen Indiër
swart teen Sjinees
swart teen Immigrante

Zuma se maatjies met Mugabe
Zuma se maatjies met Rusland
Zuma se maatjies met Sjinese
Zuma se maatjies met Guptas

is soos ENOS in die glas water met die drol diep onder die water: -
- - - - onbruikbaar,
al is jy hoe dors,
al is jy hoe honger,
al is jy hoe siek

. . . . dis dan wat die vonk die vuur die kruitvat laat ontplof



Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/rubriek/vavi-vakbond-verkiesing
skadu skrywer



Totale stukke publiseer: 1
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 1