Op Woes.co.za onder Rubrieke

WIE IS DIE DIER



Ignatius Wienand 11:32am Feb 14

Chris wie is die dier?
en kom ek seg jou
hy word al klaar aanbid!
en in Amerika is sy tempel al lankal op
en aan die gang reeds in 1990 het Amerika!

sy geld aan die dier ge-offer
en is die dier se teken daar op
en die groot hoer RKK staan klaar onder die dier
en hul het laasjaar reeds groot vergadering met al die gelowe gehad
oor die nuwe besluite van een wêreld orde
so die wiel is aan die rol
en die anti-mesaija sal binekord gekroon word
en hy gaan dan almal dwing om hom te aanbid
en daar is alreeds aan sy tempel gebou
en sal dan na sy bekroning deur die RKK op gerig word
en onthou die laaste Pous is nou aan bewind
die 7de een na hom is die dier wat kom

my respons

Ignatius Wienand verskoon my,
dat ek pedanties is,
maar die DIER = CHAY al in Genesis 3 = SATAN,
= SLANG = DUIWEL = DRAAK = VALSE PROFEET
= JESUS = ZEUS = GOD = BAAL.
maar is nooit YHUH ALHYM YAHSHUA MASCHIACH nie.
slaan dit na: H3068 H430 H3091 H4899

Jy kan nooit by WAARHEID uitkom in enige KERK nie,
want KERK is die patent en plek van die DIER in Rome,
in direkte teenstelling met afgesonderheid van YERUSHALEM,
onder lastername, daarom:

"gaan uit haar uit my volk"

. . . . dis 'n baie ernstige BEVEL,
vir ons almal,
maar veral vir CHRISTENE IN KERKE.

. . . . die tempel in Yerushalem was nie vir aanbidding,
of preke of rituele of dogmas of nie;
dit was vir braaivleis en bloed en versoening en wyn;
dit was 'n heuglike instelling vir die priesters,
en nie vir die volk nie.

. . . . die volk het nooit na die tempel gegaan om te aanbid nie,
dit was FEES en VREDE en OORWINNING en VERLOSSING.

In die tempel was
geen auditorium nie
geen 'confession' nie
geen liturgie nie
geen rituele nie
geen aanbidding nie
geen gehoor nie
geen dogma nie
geen doktrine nie
geen preekstoel nie;

. . . . jy bring jou LAM,
jy sny die lewensaar
jy gee die bloed aan die priester
die priester smeer die bloed op die versoendeksel
die priester neem die lam en braai dit as BRAAIVLEIS,
met heerlike geur en saam met die WYN
is almal wat CONFESS = ERKEN het,
terug verwelkom in vreugde en liefde.

. . . . dit kon nie makliker en heerliker gewees het nie.

. . . . ek stem saam:

EEN WÊRELD-ORDE ONDER DIE DRAAK
EEN GELD-STELSEL ONDER DIE SMART-CARD
EEN MERK ONDER DIE DEMOKRASIE
EEN BELYDENIS AAN BEL-HAR
EEN ERKENNING AAN SODOMIE

. . . . maar as jy uit haar uitgaan,
is jy verlos van die magte van onreingeeste. . . .

maar as jy bly glo in heilige spoke:
bly jy gevang in die strik van die volk.

Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/rubriek/wie-is-die-dier
Chris Nel



Totale stukke publiseer: 496
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 537