Gedigte

Titel: …?
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As my hartjie
se seer
so baie raak
wil ek net krimp
in myself
verby myself
waarom
ek nog
voortgaan
sal ek nie verstaan
hoekom my
soeke nog
my pla
as als so
metories
eenvoudig
vir my gewys is
hoekom nog dink
en wonder
as als net verlore
in gedagtes is …
verlore vir my
ek staan ewigheid
alleen en huil
want my liefde
my lewe
my drome
is verlore
weg … weg …weg
en ek kan net
verleë staan
oor my drome-straf
wat ek daagliks
myself toedien
ek huil
want my drome
is nie meer…
en alleen oor
is my seer…
my seer…



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

outch
12 jaar 9 maande 2 dae 3 ure oud


Dankie Sarah, ek glo as die lewe druk druk ek harder terug... sterkte.
12 jaar 9 maande 4 dae 10 ure oud


....?
ek hou baie van jou gedig - veral
waarom nog voortgaan
sal ek nie verstaan
baie maal het ek al so gevoel
Groetnis
Sarah
12 jaar 9 maande 4 dae 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Katarsis

deur http://www.woes.co.za/

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar