Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

'n Ma is 'n engel
Wanneer die lig in die tonnel verdwyn

'n Slaansak
As als skeef loop

'n Vegter
As jy nie meer op jou eie voete kan staan nie

'n Steunpillaar
As lewens inmekaar stort

'n Sonstraal
in die donkerte van die nag

'n Koffie
As die oe nie kan oop...

'n Beste vriendin
gemaak van 'n patroon af...

Ek het 'n engel, sonstraal, steunpillaar, slaansak, vegter, koffie-vriendin Ma,


En haar verruil ek vir niks in die lewe nie...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Wat is 'n Ma...

Wat is 'n Ma... sonder 'n gesin?
1 jaar 11 maande 4 dae 14 ure oud



DVD-reeks, HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM

deur Christo Nel

Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar