Gedigte

Bladsye:
Titel: SY Genade
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Jy moenie dat alles jou ontstel nie
alles is nie altyd teen jou gemik nie
mense praat sonder om te dink
ander is daarop uit om jou te ontstel

word stil in jouself en voor jou Skepper
kyk wat hy al vir jou gedoen het
deur watter poele en moerasse hy jou gedra het
hy het jou nog nooit gelos nie

jy is ‘n unieke mens
vir my is jy spesiaal
kyk na die band wat ons bind
en tap jou krag daaruit.

daar le jy nou in die hospitaal
omdat jy jou oor alles bekommer
dokters se daar is nie fout nie
dus hou net op om jou te ontstel

met HOM saam kan ons mos nie verkeerd nie
drie is baie sterker as een
en al sou ek jou teleurstel
HY het belowe SY genade is vir jou genoeg.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Genade
Uitstekende praat-met-my-kop gedig en raak aan my hart!!!
8 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Ontdek die Siel in my

    deur helna

    Dis vir my 'n eer om my eerste digbundel te kon uitbring. aangesien ek 'n passie het vir die kunste is die omslag een van my eie werke! "Ontdek die Siel in my" het sover net positiewe kommentaar ontvang, kom deel asseblief hierin.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar