Gedigte

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Soos jy
het ook ék
- voete van klei -
maar ek bly
dag in en dag uit
teen elke voetval stry

Sal ek dan iewers
tussen wit en swart
op ʼn gryspad afdwaal
as die krummels
van my tafel
in jou hande val?

Hoe ver moet ek loop
om myself van alles te stroop 
en oor te begin?

© C. Potgieter 2014-01-28



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kwytskelding
ooooeeee wow!!
absoluut PUIK..
4 jaar 10 maande 2 weke 3 dae 10 ure oud


Z
Skitterende gedig. Eenvoudig maar keurig saamgestel en weergegee.
5 jaar 11 maande 3 weke 2 dae 4 ure oud


Kwytskelding
Ai Charmain, staande juig ek jou toe.
5 jaar 11 maande 3 weke 4 dae 13 ure oud


Uhhhmmm...
Die woorde val perfek, perfek...maar jou middel-vers hét my! Of wag...ek dink ek kry dit. "The journey to the heart is a thousand miles? And it begins with one step..."
5 jaar 11 maande 3 weke 4 dae 16 ure oud


die weervoorspelling
die een het jy regtig goed gepen.
woordorde.
struktuur.

een voorstel(dan is dit perfek):...
>vervang jou laaste 'om' met>en
5 jaar 11 maande 3 weke 5 dae 8 ure oud


---

Daai laaste strofe sê alles! & jou gedig se titel is spoton hoor!

* Prima!
5 jaar 11 maande 3 weke 5 dae 9 ure oud


Klei
Charmain, jy het die vermoe om so baie met 'n paar reels te se!

Alweer uitmuntend puik!
5 jaar 11 maande 3 weke 5 dae 10 ure oud


.
WOW ! !

Ek weet nie wat meer om te sê nie. wow.
5 jaar 11 maande 3 weke 5 dae 10 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Reistog van Genade

    deur Hannelie

    My genade reistog van diagnosering van bipolariteit en my reistog na die veiligheid van God se Arms



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar