Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Eintlik is dit iets wat jy al lankal weet,
maar dis eers wanneer die stilte aan jou begin vreet...
dat jy weer begin wonder, weer begin tob
al wat die stilte doen is raas in jou kop!

Die horlosie tik-tik jou vrese uit-
hierdie knaende gevoel wat jy nie kan beskryf
Die stilte wil jou nie vanaand in vrede laat,
maar wat sal al die sê-nou-maars jou baat?

Die stilte is mooi, die stilte is sag,
maar vanaand verdryf dit die wonder van jou lag
Vanaand gaan dit jou nie die waarheid laat vergeet,
net jy en jou gedagtes wat die stilte meet...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

stilte
Stilte kan omtrent weergalm is mens se kop soos 'n muil wat hardskop, hou hiervan..
4 jaar 8 maande 3 weke 3 dae 23 ure oud


stilte
Baie mooi gepen. Soms maak die stilte mens doof
4 jaar 9 maande 3 weke 5 dae 22 ure oud


stilte
Goeie rymgebruik. Mooi gepen.
4 jaar 9 maande 3 weke 6 dae 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Jesus, die Doper met die Gees

deur Christo Nel

In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar