Titel: 2. Ma sou nier skenk vir Martin
Weergawe: 1
Aantal woorde: 87
Kere gelees: 536
Datum gepubliseer: 23 Jan 2009
April 2005
Soos branders in die see
Word ons deur die toetse, meegesleur,
Op en af
Heen en weer.
Eerste kruistoets, bewys negatief
Ek is geskik vir Martin, definitief.
Opgewonde en vol hoop
Sit ons met die toetse op loop.
Vertroue en geloof in God,
Juig ons harte van Lof.
Niks kan ons keer
God is in beheer.
Maande gaan verby
Positiewe toetse gedy.
2 November 2005
Word nieroorplanting gelei.
Nog 2 kruistoetse, bloedoortapping
En CT Scan word vereis.
Daarna sal die volle “match” wys,
Want negatief word vereis.
Lees ander gedigte deur Alta Taylor
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Gedigte

deur Aná Niem
Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.