Gedigte

Titel: 2007
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Klop
Klop ...
tiek-tok
Dieng
Dong ...
12 slae ...
Afgetel.....
Stelselmatig
Presies...

Weg...
die Oue
In .....
die Nuwe.

Tikkie hartseer
Bietjie smart

Maar
Opgewonde
Oor wat
Vir ons
Die nuwe jaar
Wag..................



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

007
Lana baie voorspoed in die nuwe jaar,
Maar mens! waar kry jy daai mondering?
Ek sou ook so een aangetrek het as
ek op motorfiets moes ry. Hoop nie
jy dink jy gaan hard val hierdie jaar
nie? of is dit jou 007 James Bond
mondering die? Enjoy.Groetnis.
13 jaar 2 weke 2 dae 19 ure oud


JIP
Hi Lana

Sowaar, daar's 2006 verby, en voor jy kan keer, binni -in 2007 in!
Dink ek skielik aan "Hiers ek weer, hiers ek weer, met my rooi rok voor jou deur...."

Mooi loop
Antjie
13 jaar 3 weke 4 dae 13 ure oud



DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar