Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Plekke, gebeurtenisse en geleenthede; party fyn beplan en ander suiwer geluk -
Een en twintig jaar demokraties gegroei uit Afrikaner wortels, (stelselmatig onderdruk)
Raakvat ouers se gene, liefde en dissipline
Skoolgaan, kerk toe gaan, sosiale routine
Ek sien die honger na kennis in my oë en die emosie-lyntjies van my gesig…
Pragtig, dit is wat ek is!
Siele met lewenslesse kom en gaan, maar net ‘n klein handjievol bly my hartsmense
Ideale, drome, seerkry en wense.
Ek sien die wêreld soos wat ek is.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

aangeleerde keuses
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die Spieëlbeeld / Refleksie projek
4 jaar 10 maande 3 weke 6 dae 15 ure oud


keuses
So maak elkeen sy eie keuses.
4 jaar 10 maande 3 weke 6 dae 15 ure oud


spieelbeeld
Dis baie mooi!
4 jaar 10 maande 3 weke 6 dae 16 ure oud


spieelbeeld
Dis baie mooi!
4 jaar 10 maande 3 weke 6 dae 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Grafte op die Berg

deur Johannes de Swart

Prosigma, dagboek van 'n paranoiese skisofreen



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar