Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Arbei stoeltjie
getande groen blaartjie
waswit geurryke blommetjie
lok bestuiwende bytjie

groei oral tot tussen klippe
vrugte bloedrooi lippe
rooi warm verliefdes
eet daarvan bestes

maak oe toe .... droom
eet somertyd...... met room
voel soos ‘n.... aarbeikoning
aarbeie aarbeie.... in elke woning

rooiryp tuisgekookte aarbei konfyt
geplakte plaasbotter brood gebyt
voel soos ‘n verliefde aarbei koning
in eie tuisgemaakte woning

Byt die stingel tussen jou tandjies
sit die aarbei tussen haar lippies
sien die vonkel in haar ogies
konings vrug van verliefde, logies



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

foto 5
ag man ek eet sommer jou gedig op. Dis pragtig en lekker.
5 jaar 1 week 6 dae 8 ure oud


aarbei 5a
dis nou so mooi, lig en vrolik gepen .. hou sommer baie daarvan
5 jaar 1 week 6 dae 20 ure oud


aarbei
ek is mal oor hierdie een hoor. voorwaar n pryswenner
5 jaar 2 weke 3 ure oud


aarbei
Dit is nou sommer baie oulik, Schatz. Dit laat mens glimlag. Dankie
5 jaar 2 weke 10 ure oud


aarbeie
Hoe water my mond nou. Goed gepen
5 jaar 2 weke 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

AFGODE

deur Piet Schoombie

Die aangrypende verhaal van 'n weeskind se stryd en strewe in 'n kinderhuis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar