Gedigte

Titel: Aardmens

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Aaardmens
jy draai om blink,
goud silver en munt
grond water en wind


Aardmens
as jy glo in blink,
grond water en wind
mag vuur jou dalk verslind

Aardmens
almag maak jou blind,
na die soeke om waarheid te vind
wat na geregtigheid klink

Aardmens
as jy jouself vind,
buite die wêreld se blink
sal waarheid en geregtigheid wink

Aardmens
glo soos `n kind
en jy sal Almag vind
buite grond water en wind en alles wat blink



Kommentaar

Knap gedaan!
Ek stem saam met Oom Barend. Besonderse stukkie werk. Hoekom het oom so lanklaas gedig?
1 maand 2 weke 4 ure 41 minute oud


;
Hou hiervan!!!...baie inspirerend! BAIE GOED!
11 maande 1 dag 4 ure 29 minute oud


--
"glo soos `n kind
en jy sal Almag vind"

Jou boodskap ONGETWYFELD gevind om later weer en weer teen my mens`wees vas te hou. 'n !Lieflike! vers Kikkin!
1 jaar 1 maand 4 weke 1 dag 4 ure 40 minute oud


-
Baie goed geskryf. Knap gedaan!
1 jaar 1 maand 4 weke 1 dag 4 ure 46 minute oud



DVD-reeks, HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM

deur Christo Nel

Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar