Gedigte

Titel: Aborsie
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wie gee jou die reg om lewe te dood
God alleen, kan lewe of doodmaak.
as baba kon self besluit, wat dan?
Baie het begin met vurige passie.
As daar by God se reëls gebly word.
Sal sinnelose moord nooit plaasvind
Almal vergeet in passie van hul lot
Almal geniet die plesier en genot

As die ander tyd aanbreek
Is die skok skielik baie groot
Dit is mos nie haar skuld en hy was te naïef
Skuld en verwete word bedek
Dit sal tog maar die beste wees
Nou word genot stilweg bedek
In God se oë bly dit moord
Dit staan so in God se Woord.

29 Mei 1999



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ek voel ook baie sterk oor aborsie, het self 'n gedig geskryf 'aborsie'
8 jaar 8 maande 3 weke 1 dag oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Vir vanaand sal ek net jou hand vashou

deur Zymrly

Gedigte saamgevat oor die seer van die lewe. 'n Handvol emosies wat aan die hart raak omdat die tonele, gedagtes en emosies deel is van elke dag se lewe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar