Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Magteloos….
Slaafs….
Oorweldig….

Asemloos ….
Stilstandhart ….
Bewe vinger, hand…

Mateloos gelukkig
Ontembaar oorstuur met liefde vir jou
Deurdrenk met liefde van jou

Te lief ?
Meer lief ?

Ja lief
Soomloos
Tot in ewigheid sal ek lief bly soos ek vir jou is
Eksponensiël hiervandaan voorts

Onvoorwaardelik
Vir ewig en altyd
Lief
vir jou



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

liefde
amen op die liefde. dis mooi.
5 jaar 11 maande 1 week 4 dae 18 ure oud


absolute liefde
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die Liefdes projek
5 jaar 11 maande 1 week 5 dae 9 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Weerkaatsing van my hart

    deur Elzabe Young Heyns

    'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar