Titel: Adagio
Weergawe: 1
Aantal woorde: 102
Kere gelees: 26
Datum gepubliseer: 07 Oct 2009
'n Vreemde stad in my kop
‘n Vreemde taal hoor ek
Die mooiste musiek
wat weerklink in my ore
Stemme wat sing van liefde
beloftes en die maan
Meisies wat oë laat skitter
en wenners wat alles vat
Stemme wat sing
van die krag van liefde
Van engele
en God se groot genade
Dan is daar een - “Adagio”
‘n Lied wat my at ease maak
totdat ek in patetiese figuur
my hart in tempo uithuil en als oorgee
Viole wat my laat sidder en dans
totdat ek uitgeput oor die vloer val
met respek vir komponis van “Adagio”
- Remo Giazotto
Lees ander gedigte deur leigh carlson
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Gedigte

deur Gawelina
Massimo, die perdjie beleef groot avonture asook hartseer in sy grootwordproses.