Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Perfek uit stof gemaak,
niemand wil daaroor praat
God praat van ‘n man en vrou,
om met mekaar te trou,
ons kan nie oordeel, dis nie ons plek,
Jesus wil ons almal met Sy liefde bedek,
ons vra die vraag, wat sou Jesus doen?
Hy wil Hom met ons versoen!

God is liefde, Hy gee vrye wil
ons gaan van mekaar verskil,
het jul gedink wat jul versprei?
God is liefde, Hy alleen bevry

Perfek gemaak;
hemel en aarde,
dag en nag,
lig en duisternis,
man en vrou,
Adam en Eva.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar