Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


GESOEK - ’n Ikoon

Daar word gesoek
vir ‘n held.
Wat Afrikaner
Weer kan laat geld.
Sal reg ruk
En aanspoor.
Vir ons mensdom
wat in die huidige
walms versmoor.

So pos is beskikbaar
Geen cv in sig
Wie sal op die seepbox
Kan staan en se......

Laat jou ja ...
Jou ja wees
En so ook jou nee.

Wees vredeliewend
maak nie mense seer.
Laat nie toe dat ongeregtigheid
Die oorheersers word
Wees regverdig
Pligsgetrou
Trots en Edel

En loop nie te koop
Met jou eie mening
of verwaande opinie
van mense wat dit
dalk nooit raak sien nie

Wees sterk en vol moed
doen aan ander goed.
Soos jy geleer was as kind
Aan jou moeder se voet
Doen wat jou hand kan vind.

Leef spaarsaamig
maar deel wat jy moet.
Al is dit die see en sand
stel die voorbeeld daardeur

Maar bo alles –
Bly getrou aan SY leeringe
Streef na ou waardes
- bo alles
Bly TROTS AFRIKANER
So
WEES jy
- jou eie Ikoon



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Lana, baie goed gedoen! Wyse woorde van 'n wyse vrou!
12 jaar 11 maande 1 week 4 dae 7 ure oud


Trotse Afrikaner
Ek lief hierdie gedig, dit laat my lekker kry om al die goeie dinge te hoor. Dankie vir jou seepboks performance. Dis mooi.
12 jaar 11 maande 1 week 4 dae 7 ure oud



Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar