Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die ouderdom, soos ‘n tydbom,
soos ‘n beer se harde gegrom,
al wil jy dit ook vermom,
die ouderdom, moet vir almal kom,
vir die kinders, ‘n ingewikkelde som,
vir hulle, is ons alweer dom,
eers regop en sterk, nou krom!

Ons word bang vir ‘n klein vlam,
min water, lyk soos ‘n dam,
eers sterk, nou die bene lam,
‘n kilogram, is nou ‘n gram,
eers soos ‘n leeu, nou bang soos ‘n lam,
hande, word gedurig klam,
ander, moet nou die grysheid kam!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Geskiedenis van die Suid-Afrikanse Weermag vanaf 1912 tot sy ontbinding in 1994



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar