Titel: Afbreek
Weergawe: 1
Aantal woorde: 56
Kere gelees: 8
Datum gepubliseer: 05 Nov 2009
My mure is afgebreek
die oorblyfsel; 'n verweerde fondament
Erens op die horison staan jy
soos 'n honger wolf en wag
Gereed om nog 'n lae hou te slaan
Waarvoor gaan jy my die keer brandmerk?
En is daar nog iewers 'n plekkie
tussen al die littekens
waar jou geselhou vir hom 'n pad
kan oopkloof?
Lees ander gedigte deur leigh carlson
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Gedigte

deur Delene de Wet
My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloë en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.