Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek dink jy voel
soms
ongemaklik intens
en dat dit jou
siel diep sny

Ek sien raak dat jy
partykeer
angsbevange kwaad raak
en dat dit ons
genadeloos breek

Ek hoor jy dink
meestal
bogemiddeld logies
en dat dit hulle
senu tergend krap

Ek voel jy kry
altyd
hartstogtelik lief
en dat dit my
verslawend omvou

Ek weet dat jy
verewig
toegewyde eerlikheid belowe

En dat dit my bestaan is



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

afgebreekte mure
Pragtig!
4 jaar 3 maande 3 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Waarheen met die nuwe wyn

deur Christo Nel

Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar