Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sorry man, ek bedoel jammer jong
Wena, die taal mix, is lekker op die tong
Mens kan eintlik vergeet,
want dis tog so diskreet
Niemand let meer op na suiwerheid
Solank ons verstaan word, is dit beleid
Selfs onderwysers praat al so
Mix die tale, dit is glo
Afrika taal, die nuwe Moedertong
Verstaan jy dit, is jy `n Afrika-klong



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIE WIEL DRAAI

deur neels claasen

Die skrywer se vierde spoorwegroman uit die stoomera uit waarin hierdie dae weer herleef word



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar