Titel: Afskeid
Weergawe: 1
Aantal woorde: 55
Kere gelees: 107
Datum gepubliseer: 31 Jul 2010
wanneer afskeid aan potrette hang
'n vrees vir ver wees, fluister,
as wilde winde
deur naakte takke en stokke ruk
dan bedel ek voor my geheue
om daardie oomblikke saam met jou
soos spierwitrose te plant
in my hart se tuin
sal dit water gee en snoei
die mooiste stingels
per spoedpos
aan jou stuur
Lees ander gedigte deur Jaco De Villiers
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Gedigte
