Titel: Afvlerk engel - wrede herinnering
Weergawe: 3
Aantal woorde: 68
Kere gelees: 83
Datum gepubliseer: 17 Oct 2009
Met mag en mening - die woorde op die
grafsteen met hardheid ingekerf.
Woorde wat die dooie nie verdien nie,
wis dit uit - niemand kan nie,
geëts vir ewig in die grafsteen
op die klip harde graf,
wrede herinnering van wat was.
Die afvlerk engel wat oor haar waak,
gebroke oor die mens se haat,
die duiwels sit en grynslag
op haar HART -omring met doringdraad.
Lees ander gedigte deur Skoppensvrou
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Gedigte

deur Johann P. Boshoff
Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!