Gedigte

Titel: Afwagting

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Voetstappe verby my venster
vertel van gaste by die deur
Meteens verdwyn die volmaan
agter ‘n donker wolk
©



Kommentaar

sinister...(hoop nie dis die doodsengel en sy gevolg nie...)
2 jaar 3 maande 3 weke 4 dae 17 ure 29 minute oud


perfek, hoe duister kon dit wees.
a.
2 jaar 3 maande 3 weke 4 dae 18 ure 17 minute oud


Dis nou 'n kort maar sterk gedig. Hou baie van die foto!
2 jaar 3 maande 3 weke 4 dae 18 ure 48 minute oud



Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

deur Francis Gillieron

Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar